Talitha Bateman

Talitha Bateman
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 2012–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Talitha Bateman (gebore 4 September 2001) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The 5th Wave (2016), Annabelle: Creation (2017), Geostorm (2017), en Love, Simon (2018).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy